As jy eerder met lekker storietjies en gebeurtenisse vermaak wil word, volg dan die skakel na "Woordsketse Blog". (Daar is ook so oranje knoppie-ding.)
Mag hier nog lekker dinge tussen jou en my uitbroei, o onbekende, beminde afloerder!
Groete
_ Die belangrikste ding om op hierdie bladsy te doen is, face dit, daai snaakse oranje knoppie regs onder te kliek. RSS Feed, noem hulle die ding. As iets hier op my webwerf gebeur, sal ek jou in kennis stel via hierdie blogbladsy. So, soos Nataniël sê: Druk net die blerrie knoppie!
As jy eerder met lekker storietjies en gebeurtenisse vermaak wil word, volg dan die skakel na "Woordsketse Blog". (Daar is ook so oranje knoppie-ding.) Mag hier nog lekker dinge tussen jou en my uitbroei, o onbekende, beminde afloerder! Groete
1 Comment
|
KritzglasLoop verby Archives
May 2019
Categories |